Gesoek: Zeiss S3
Posted: Mon Nov 17, 2025 3:40 pm
Goeie middag manne.
Het iemand dalk 'n S3 4-25X50 MRAD wat in die mark is?
Sal kyk na 6-36 ook maar glo dit gaan te duur wees.
Of kan een van die geweerwinkels nie dalk so ene'tjie op Black Friday spesial gooi en my 'n vroeƫ heads-up gee nie
Laat weet asb.
Leon ( 082 821 4724)