Hoenders - Ellisras ('n Hele trop!)
Posted: Mon Nov 17, 2025 8:36 am
Hallo Manne,
@Frederik se pa is laas week oorlede op Ellisras, en hy het 'n klein hoenderboerdery gehad.
Frederik is nog besig om goed uit te sort, en daar is nie veel sein nie.
Hy is opsoek na iemand wat al die hoenders kan oorneem:
Broilers @ R45 Stuk vir die hele lot
195 groot hoenders batch gaan 8 weke 5 dae wees 21 Nov
480 Hoenders van batch 14 Sept
100 hoenders batch 20 Sept.
90 Bosvelders - Helfte Hane, Helfte lê Henne @ R100 stuk
Sy sein is tans 'n probleem, maar stuur hom asb 'n WhatsApp op +27 83 7nul9 892sewe
Ek probeeer hom net help om die proses aan die gang te kry, so verskoon asb as daar dalk onduidelikhede is.