Page 1 of 1

Going Ballistic

Posted: Wed Nov 12, 2025 4:27 pm
by 6.5/284Norma
Hallo almal,

Ek wil dit nie glo nie maar het dalk weer in 'n strik getrap.

Het punte op die internet by Going Ballistic bestel en niks verder gehoor nie.

Stupid ek, toe eers gaan kyk vir kontakbesonderhede van die plek en - niks, nie telefoon of adres of eposadres nie.

Ook die naam Backyard Ballistic

Miskien ken iemand die plek?