Page 1 of 1

Koeels te koop

Posted: Thu Nov 06, 2025 9:43 am
by Rudi Fischer
More Julle

Ek verkoop oortollige koeels

Grom 8mm 185gr x 94 - R1000
Barnes TTSX .270 110gr x 100 - R1000 for both boxes.
Berger VLD 6.5 130gr x 128 - R1000

Image
Image
Image

Re: Koeels te koop

Posted: Thu Nov 06, 2025 10:49 am
by stf
Rudie, ek sal die Berger 6.5 - vld - 130gn koeels neem.
Pierre

Re: Koeels te koop

Posted: Thu Nov 06, 2025 11:05 am
by Rudi Fischer
stf wrote:Rudie, ek sal die Berger 6.5 - vld - 130gn koeels neem.
Pierre
Regso Pierre
WhatsApp my op 0829784707

Re: Koeels te koop

Posted: Thu Nov 06, 2025 11:58 am
by Supacow
270s asb

Re: Koeels te koop

Posted: Thu Nov 06, 2025 1:28 pm
by Rudi Fischer
Supacow wrote:270s asb
Whatsapp my julle

Re: Koeels te koop

Posted: Thu Nov 06, 2025 8:47 pm
by Rudi Fischer
Barnes .270 verkoop
Berger 6.5 130gr beskikbaar
Grom 8mm 185gr beskikbaar

Re: Koeels te koop

Posted: Fri Nov 07, 2025 7:37 am
by Rudi Fischer
stf wrote:Rudie, ek sal die Berger 6.5 - vld - 130gn koeels neem.
Pierre
Pierre kan jy my asb kontak as jy nog belangstel.

Re: Koeels te koop

Posted: Fri Nov 07, 2025 9:23 pm
by stf
Rudi, dki, ons gesprek vandag verwys. Ek neem die pakkie Berger koeels. Groetnis