Page 1 of 1

108gr ELD

Posted: Wed Nov 05, 2025 2:30 pm
by Capt. Yoda
Yes Manne

Iemand het nie dalk n pak of 2 ou 6mm 108gr ELDs met lot# 2180929 wat erens le en nie gebruik word nie?

Groete

Re: 108gr ELD

Posted: Thu Nov 06, 2025 7:44 am
by Gerhardu
Kyk dalk op 247Hunter.

Re: 108gr ELD

Posted: Tue May 26, 2026 1:28 pm
by Capt. Yoda
Capt. Yoda wrote: Wed Nov 05, 2025 2:30 pm Yes Manne

Iemand het nie dalk n pak of 2 ou 6mm 108gr ELDs met lot# 2180929 wat erens le en nie gebruik word nie?

Groete
Iemand nie dalk daar so los pak met die lot nr voor ek nou maar oor slaan VLDs toe nie?