Page 1 of 1

APW Scope Base

Posted: Tue Oct 28, 2025 8:45 am
by Dehan.Rheeder
More Julle

Ek wil raad vra, sal die APW se scope base rails reg wees vir 'n jag geweer 30-06 kaliber, dit is aluminum rail wat ek verstaan en wil net raad kry of dit 'n probleem gaan wees dat dit nie staal is nie?

Dankie vir enige insette en dit word waardeer

Mooi Dag
Dehan

Re: APW Scope Base

Posted: Wed Oct 29, 2025 1:29 pm
by Toyrsi
Sal geen probleem met n Aluminium rail he nie

Re: APW Scope Base

Posted: Wed Oct 29, 2025 2:13 pm
by Dehan.Rheeder
Toyrsi wrote: Wed Oct 29, 2025 1:29 pm Sal geen probleem met n Aluminium rail he nie
Baie dankie