wie het gisteraand die nuus op SAP-C(sabc) 2 gekyk oor die antie in die karoo met haar oplossings tot die probleem dier.
Sy het die hele lokasie se donkies gaan koop en hulle tussen die skaap ingestuur.
Enige van julle manne al die manier probeer en werk dit?
Indien wel sien ek donkie pryse wat die hoogte gaan inskiet
Groete
Dippies

