Anschutz Enkelskoot .22

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
264 Win Mag
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm

Anschutz Enkelskoot .22

Post by 264 Win Mag »

Ek is opsoek na 'n Anschutz .22 enkelskoot Bisley geweer soos die soort wat ons gebruik het op skool vir die skiet spanne toe ons nog kadette op skool gehad het. As jy een of twee sulke gewere het wat nie werk het nie laat weet my asb
Post Reply