Page 1 of 1
AXE bullets
Posted: Wed Oct 15, 2025 6:53 am
by JohanvB
Iemand al met die punte geskiet? Koper of Brass??
https://axebullets.com/product/brass-spitzer/
Re: AXE bullets
Posted: Wed Oct 15, 2025 6:55 am
by JohanvB
Ek kyk na die Brass punte, lyk na bekostigbare gong skiet punt vir my 223 en 300wm.
Re: AXE bullets
Posted: Wed Oct 15, 2025 7:02 am
by Cobus Wessels
Ek het onlangs 'n klompie brass punte van Frontier ge-erf. Hulle werk goed sover vir my. Hulle lyk nog goedkoper online
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Re: AXE bullets
Posted: Wed Oct 15, 2025 7:22 am
by Hano243
Ek gebruik hulle al n geruime tyd op my 6XC vir jag asook op my 30-06 met bitter goeie resultate.
Ek het nog nie die Brass probeer nie, maar die koper werk vir my mooi.