Page 1 of 1

Soek duine jag vir Junie 2026

Posted: Tue Sep 30, 2025 7:39 am
by Dolf014
More vriende.

Hoewel ek in die Kalaharie woon, sukkel ek om jag plek te kry vir volgende jaar.

Ons is vier mense wat in Junie 2026 in die duine wil gaan jag (net gemsbok en springbok)

Ek het al n hele paar oproepe gemaak, sonder enige sukses (insluitend Van Zylsrus hotel)

Hopelik kan julle vir my paar leidrade gee wat ek kan opvolg.

Ek wil maar vroeg boek, want laat slapers kry nie jagplek nie ><)

Groete.