Page 1 of 1

Gesoek: 300 H&H Mag doppe

Posted: Thu Sep 18, 2025 1:57 pm
by HeinSavage
Goeie dagalmal. Maat van my het die sonde gepleeg om ‘n geweer te bou waarvoor komponente lyk my onbekombaar is! Enige iemand wat van die doppe het wat rondlê? Stuur my gerus ‘n boodskap 0agt37nul130drie9.

Groete,
Hein


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Gesoek: 300 H&H Mag doppe

Posted: Thu Sep 18, 2025 5:28 pm
by Louisdewet
Jis Hein,

Ek het onlangs gesien Outdoor and All Sales het Hornady doppe gehad. As hy nie daar regkom nie probeer vir Guns & Bows.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Gesoek: 300 H&H Mag doppe

Posted: Fri Sep 19, 2025 7:07 am
by Fanta300
Ek is seker hulle sal nog hê.
IMG_1842.jpeg

Re: Gesoek: 300 H&H Mag doppe

Posted: Fri Sep 19, 2025 7:41 am
by HeinSavage
Dankie manne. Ek laat weet hom.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Gesoek: 300 H&H Mag doppe

Posted: Fri Sep 19, 2025 11:56 am
by vossie1
Hier is n man in Nelspruit wat so 300 rondtes verkoop verskeie brands.

Re: Gesoek: 300 H&H Mag doppe

Posted: Sun Sep 21, 2025 11:10 am
by BBCT
Ek dink ek het PMP 300H&H doppe by City Guns in die Kaap gesien.

Re: Gesoek: 300 H&H Mag doppe

Posted: Sun Sep 21, 2025 9:26 pm
by ruaanb
Ek het vir jou. Was my neef se doppe wat by my beland het toe ge-emigreer het. Dink daar is omtrent 80 maar Sal moet loop tel. Pm my jou nr dan kan Ek details vir jou stuur môre.

Re: Gesoek: 300 H&H Mag doppe

Posted: Mon Sep 22, 2025 6:43 pm
by HeinSavage
Hi,
Gestuur.
Dankie
Hein

Re: Gesoek: 300 H&H Mag doppe

Posted: Sat Mar 28, 2026 9:55 pm
by Branderplank
Goeie naand

Ek gebruik tans Norma 300 H&H doppe.

Is opsoek na nog - die goed lyk skaars te wees.

As iemand weet.

Dankie

Re: Gesoek: 300 H&H Mag doppe

Posted: Sat Apr 11, 2026 9:10 am
by Branderplank
Bump