Page 1 of 1
Sig Sauer P320 probleme
Posted: Sat Aug 23, 2025 8:35 am
by HeinM
Hallo vrinne!
Ek sien dat die Sig 320 storm oorgewaai het hiernatoe. SA Jagters, ens verbied nou hierdie pistole op skietbane... Het enige van julle al 'n persoonlike slegte ervaring in hierdie verband gehad?
Hoor graag!
Re: Sig Sauer P320 probleme
Posted: Sun Aug 24, 2025 11:57 am
by Capt. Yoda
Snaaks hoe almal nou op die bandwagon spring, die sigs se probleme is al jare bekend
Re: Sig Sauer P320 probleme
Posted: Sun Aug 24, 2025 2:06 pm
by Jaco v Zyl
Dis n nuwe(nog een) probleem
Re: Sig Sauer P320 probleme
Posted: Sun Aug 24, 2025 8:37 pm
by toxicsox
Imagine jy het nog ‘n Ford Ranger ook gery.
Re: Sig Sauer P320 probleme
Posted: Mon Aug 25, 2025 7:57 am
by snakker
toxicsox wrote:Imagine jy het nog ‘n Ford Ranger ook gery.



Verskil is Sig operate altyd, selfs sonder trigger input. Die Ford het Extra veiligheidmeganisme wat verhoed dan engin swaai terwyl die bonnet toe is
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Re: Sig Sauer P320 probleme
Posted: Mon Aug 25, 2025 10:03 am
by Nella
Jaco v Zyl wrote: Sun Aug 24, 2025 2:06 pm
Dis n nuwe(nog een) probleem
Watse nuwe een is dit?
Sukkel om by te hou met al die stories op die p320

Re: Sig Sauer P320 probleme
Posted: Mon Aug 25, 2025 10:45 am
by Capt. Yoda
Nella wrote: Mon Aug 25, 2025 10:03 am
Jaco v Zyl wrote: Sun Aug 24, 2025 2:06 pm
Dis n nuwe(nog een) probleem
Watse nuwe een is dit?
Sukkel om by te hou met al die stories op die p320
Hulle noem dit die shake to wake funksie