Page 1 of 1
hallo van KZN
Posted: Mon Mar 05, 2012 8:55 am
by Umshwati Boy
Goeie Dag.
Is nie Afrikaans nie, so ek vra vir verskoning as my posts nie heeltemal sin maak nie. Het die Forum ontdek op Gunsite, en het gesien dis baaie aktief, dus het ek besluit om deel te neem. My naam is Deon Meyer, en ek hoop om baie hier by julle te leer.
Groete
Re: hallo van KZN
Posted: Mon Mar 05, 2012 9:06 am
by BLOK
Deon
Baie welkom hier, as jy van Gunsite hou sal jy dit hier ook geniet. Jy kan maar ingels skryf hier is baie ingels sprekendes wat deel is van die forum. Anvaar maar net as die manne in afrikaans reply.
Groete en geniet hom
Blok
Re: hallo van KZN
Posted: Mon Mar 05, 2012 10:34 am
by Klopper
Hello Deon, welcome.
Re: hallo van KZN
Posted: Mon Mar 05, 2012 11:25 am
by theedge
Deon Meyer
Hi Daar great om kennis te maak and a warm welcome to you
Re: hallo van KZN
Posted: Mon Mar 05, 2012 12:58 pm
by Gerhard
Howzit Deon,
Welcome.
Re: hallo van KZN
Posted: Mon Mar 05, 2012 1:00 pm
by henried
Go Sharks....
Welkom.
Re: hallo van KZN
Posted: Mon Mar 05, 2012 1:39 pm
by Dippies
Welkom daar uit Zululand - Deon
Dippies
Re: hallo van KZN
Posted: Mon Mar 05, 2012 2:55 pm
by Gerhard
henried wrote:
Go Sharks....
Welkom.
Wou jy dit regtig hard op ges? het????
Re: hallo van KZN
Posted: Mon Mar 05, 2012 2:56 pm
by henried
Ag, ek het gehoop hy is ook 'n Shark, dan is ons darm 2....

Re: hallo van KZN
Posted: Mon Mar 05, 2012 6:57 pm
by Reggie Gerber
Nou maar ja daars 3 sharks
Welcome and enjoy
Reggie
Re: hallo van KZN
Posted: Wed Mar 07, 2012 7:59 am
by grumpy
Maak dit 4 SHARKS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Re: hallo van KZN
Posted: Wed Mar 07, 2012 1:01 pm
by Ferdi
Baie Welkom
En as Vrystaat ondersteuner wat moet toekyk hoe sy span speel so asof hulle wil relegeer en die Southern Spears wil laat speel kan ek niks s? nie.
Lyk my die Cheetahs het baie geld gekry om vir 2 jaar uit die Super reeks te sit of hulle gaan geld maak uit die boek "How to absolutely lose the game in the Second half"
Groete
F
Re: hallo van KZN
Posted: Wed Mar 07, 2012 1:11 pm
by Dippies
Ferdi wrote:
Baie Welkom
En as Vrystaat ondersteuner wat moet toekyk hoe sy span speel so asof hulle wil relegeer en die Southern Spears wil laat speel kan ek niks s? nie.
Lyk my die Cheetahs het baie geld gekry om vir 2 jaar uit die Super reeks te sit of hulle gaan geld maak uit die boek "How to absolutely lose the game in the Second half"
Groete
F
Ou Ferdi die Southern Cheethas klink nie so sleg nieĀ
Groete
Dippies