Page 1 of 1
Opsoek na n gecado model 50 windbuks om te koop
Posted: Sun Aug 10, 2025 7:28 pm
by Blackie Swart
Naand mense. Ek is opsoek nan gecado model 50 om te koop. As daar iewers een is wat u ontslae wil van raak. Gesels met asb. Dankie
Re: Opsoek na n gecado model 50 windbuks om te koop
Posted: Wed Aug 13, 2025 7:10 pm
by Fanta300
IMG_1856.jpeg
IMG_1857.jpeg
Ek het een. Maak my ‘n aanbod wat ek nie kan weier nie

Re: Opsoek na n gecado model 50 windbuks om te koop
Posted: Fri Aug 15, 2025 7:01 pm
by Blackie Swart
Hi Fanta 300. Het u dalk die oop visierre nog. Sal graag 1 wit he wat sy oopvisierre nig op het. Van waar is u
Re: Opsoek na n gecado model 50 windbuks om te koop
Posted: Sat Aug 16, 2025 5:35 am
by Fanta300
Hallo Blackie. Ongelukkig nie die voorste visier nie.
Ek is in Vereeniging.
Fantie
Re: Opsoek na n gecado model 50 windbuks om te koop
Posted: Thu Aug 21, 2025 6:51 pm
by EngelseJohann
I saw this one on auction right now:
https://huntandgun.co.za/2025/08/lot-1444-21-aug-25/
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Opsoek na n gecado model 50 windbuks om te koop
Posted: Tue Aug 26, 2025 12:44 pm
by Fanta300
Middag Blackie. Ek het die voorste visier gekry. Het vergeet ek het hom afgehaal toe ek die scope opgesit het.
IMG_1922.jpeg
Re: Opsoek na n gecado model 50 windbuks om te koop
Posted: Wed Aug 27, 2025 9:34 pm
by Blackie Swart
Naand se. My cell nommer is 0828860802. Wat het u ingedagte vir die windbuks. Kan per whatsup gesels. Dankie
Re: Opsoek na n gecado model 50 windbuks om te koop
Posted: Thu Aug 28, 2025 11:58 am
by HeinM
Ek het onlangs 'n puik Mod. 35 raakgeloop. Wat 'n lieflike springer...
Re: Opsoek na n gecado model 50 windbuks om te koop
Posted: Wed Sep 03, 2025 5:49 pm
by Blackie Swart
Goeie middag. Moderateurs kan maar asb my advertensie afhaal. Het reggekom by Fanta 300. Baie opgewonde. Dankie
Re: Opsoek na n gecado model 50 windbuks om te koop
Posted: Thu Sep 04, 2025 8:25 am
by Toxxyc
Ja kyk Oom Fantie ken van gunne swaai jong, hy mag maar!
Re: Opsoek na n gecado model 50 windbuks om te koop
Posted: Thu Sep 04, 2025 1:36 pm
by Fanta300
Dankie Toxxyc.
Hou bietjie die te koop afd dop. Klomp mooi boedel wapens op pad.