Silencer/Muzzlebreak Rethread
Posted: Tue Aug 05, 2025 8:34 am
Hi manne.
Indien ek n silencer of Muzzlebreak kan kry wat ek van hou, is dit moontlik om die thread oor te sny van byvoorbeeld M14 na M20 toe? Daar is baie opsies tweedehands maar M20 sien jy bitter selde. Dit sal die lewe baie makliker maak as mens n ander thread kan koop en net oor sny.
Groete
Sent from my CPH2521 using Tapatalk