Aim Chassis Howa K/A vir Glasvesel kolf
Posted: Mon Jul 28, 2025 1:43 pm
Ek het 'n Aim chassis met 'n magaesyn vir 'n Howa Kort Aksie wat ek wil ruil vir 'n sintestiese of glasvesel kolf. Kontak my vir fotos
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
http://jaracal.com/