Page 1 of 1

Wie wil wegkruip?

Posted: Fri Jul 25, 2025 8:03 am
by tripodmvr
Slim skuiling vir voorsitjag.

https://youtu.be/U3olQQ5gLkg

Re: Wie wil wegkruip?

Posted: Fri Jul 25, 2025 9:29 am
by Lategan1
Uitstekend, binne graanlande sit en makoue skiet!

Beste.

Re: Wie wil wegkruip?

Posted: Fri Jul 25, 2025 3:22 pm
by Zuku
Hierdie "blind" kan in enige terrein gebruik word. Die spieƫls reflekteer die omgewing. Beperk tot een rigting

https://youtu.be/skM1Y1xofz4