Gesoek - .358 Norma Magnum doppe en Ammo

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Gesoek - .358 Norma Magnum doppe en Ammo

Post by Lourens »

Dagse,

Soos die opskrif lees - ek is opsoek na doppe en ammo in .358 Norma Magnum. Nuut of 2de hands sal doen.

Indien iemand kan help, gooi sommer n whatsapp na 082 364 0776 asb.

Groete,
Lou
Post Reply