Page 1 of 1

.308Win 125gr SST

Posted: Mon Jul 14, 2025 10:59 am
by Carel-Chris
Goeie dag,

Ek laai bietjie 'n nuwe "ligter" lading vir die 308 vir ongediertes ens.
308 CZ550

Kaliber 308W
Koeel Hornady SST
Koeel gewig 125gr
Maak Dop PMP
H2o dop 55.3gr
Slagdop Remington 9 1/2
TPL 69.7 mm
Loop Lengte 602 mm
Kruit VV N130

1. 37.5 gr 2846fps gemiddeld @ 3m
2. 38.0 gr 2811fps gemiddeld @ 5m
3. 38.5 gr 2867fps gemiddeld @ 5m
4. 39 gr 2941fps gemiddeld @ 5m

Almal gemeet met ProChrono. Son/Skadu het bietjie gepla so het 'n paar skote gemis.
Geen tekens van druk op enige lading nie. Groepering het verbeter soos spoed toeneem.

Enige hulp sal waardeer word

Re: .308Win 125gr SST

Posted: Mon Jul 14, 2025 7:07 pm
by tripodmvr
Die spoedtoename tussen 38,5 en 39gr is moeilik om te verklaar. Gebruik ek 38,5gr om te kalibreer dan wys dit dat dit op of by die node is. Grootte van groep?

Re: .308Win 125gr SST

Posted: Tue Jul 15, 2025 7:45 am
by Carel-Chris
4 skoot groep is 1 MOA
As ek 1 flyer weg gooi is dit 0.5 MOA

Dankie ek sal dan hou by die 38.5 en kyk wat maak hy