Page 1 of 1

Agteros

Posted: Sat Mar 03, 2012 8:04 pm
by velskoen
Dagse

Ek is 41-jaar oud, het 'n vrou, 'n dogter (5), 'n seun (2) en vier worshonne.

Ek het in die Noord-Kaap grootgeword, en bly in Centurion.

Ek jag vandat ek 16 was, en deesdae gaan my gesin op ten minste een jag elke jaar saam. Vroulief het verlede jaar haar eeste bok geskiet.

Dit lyk lekker hier, ek wil graag swamprat.

:)

Re: Agteros

Posted: Sat Mar 03, 2012 8:12 pm
by Jakkalsgat
Veldskoen

Dit is baie lekker hier, geniet dit.

Groet
Jaco

Re: Agteros

Posted: Sun Mar 04, 2012 11:20 am
by Francois Marais
Velskoen

WELKOM, hoop jy like.......

Mooi loop
Francois

Re: Agteros

Posted: Sun Mar 04, 2012 11:51 am
by Frederik
Welkom seker jy sal van die forum hou.

Re: Agteros

Posted: Mon Mar 05, 2012 11:28 am
by theedge
Velskoen

Hi en baie welkom bly om kennis te maak weet jy gaan dit saam met ons geniet

Re: Agteros

Posted: Mon Mar 05, 2012 11:32 am
by BLOK
Baie welkom, as jy van jag en gewere hou gaan jy jou skoene se sole gou deurstap so lekker is dit hier.

Geniet hom

Re: Agteros

Posted: Mon Mar 05, 2012 11:52 am
by mamba
Baie welkom Velskoen, geniet dit hier!

Re: Agteros

Posted: Mon Mar 05, 2012 1:40 pm
by Dippies
Welkom Veldskoen

Hulle se mos die goeie mense is in die noord kaap gemaak en gebore.  ;D

Cheers
Dippies

Re: Agteros

Posted: Tue Mar 06, 2012 11:28 am
by velskoen
Dankie kerels, ek voel klaar tuis!

Re: Agteros

Posted: Thu Mar 15, 2012 1:19 pm
by Ferdi
Baie Welkom

Re: Agteros

Posted: Thu Mar 15, 2012 1:36 pm
by Arno Pienaar
Baie welkom hier op die forum ek hoop jy geniet dit hier by ons.                    Mooiloop

Re: Agteros

Posted: Thu Mar 15, 2012 3:10 pm
by Marc
Hartlik Welkom !

Geniet dit hier saam ons  ;)