Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Mon Jun 30, 2025 3:22 pm
by nel.kobie@yahoo.com
Goeie dag Almal.

Kobie Nel hier van Vereeniging. Lees al so ruk saam en nou vir my 'n profiel geskep.

Hoop om baie te leer.

Baie dankie

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jun 30, 2025 5:15 pm
by tripodmvr
Welkom buurman. Hoop jy geniet jou verdere kuier.