Page 1 of 1

Daai EERSTE enetjie

Posted: Fri Jun 27, 2025 7:34 pm
by AgroDuck
Oupa Groot se 303 het weer n smile op n jong man se gesig!

BSA 303
Viper Bush Supreme 168gr

Baie mooi bladskote met kort opvolg.

Baie trotse pa na die laaities hulle job so mooi gedoen het.ImageImage

Sent from my SM-A546E using Tapatalk


Re: Daai EERSTE enetjie

Posted: Fri Jun 27, 2025 8:30 pm
by Lategan1
Baie geluk aan die jongmanne! Wat ‘n ervaring.

Beste.

Re: Daai EERSTE enetjie

Posted: Sat Jun 28, 2025 4:17 am
by Ds J
Baie geluk!