Page 1 of 1

30-06 17.5duim loop

Posted: Fri Jun 27, 2025 1:43 pm
by LouisR
Goeiedag ek het raad en hulp nodig tov die geweer.

Lading 1
Kruit Norma Urp : 56.9gr
Dop volume: 68.2gr
Gem spoed 4skote chrony @ 3m : 2566ft/s
Koeel: Hornady Interlock 180gr SP Splitser
TPL 83.4mm
Looplengte: 444mm
Lading 2
Spoed 2379ft/s Chrony by 5m
Norma Urp 54.2gr

Buiten dat chrony verder is tudens lading 2 is doppe, primers dieselfde

Groepe lyk nie great nie, al is ES redelik laag, sal ander koelgewig of kruit keuse dalk beter werk?

Groete
Louis

Re: 30-06 17.5duim loop

Posted: Fri Jun 27, 2025 6:13 pm
by tripodmvr
Naaste 1/2 node is by 56,6gr en 2550vps met koeël 30702 SST wat ek gebruik het. Bevestig net of dit reg is.

Re: 30-06 17.5duim loop

Posted: Sat Jun 28, 2025 10:25 am
by LouisR
Môre Oom Marius

Hornady Interlock 180gr 3070 is wat ek gebruik, maar sal half node probeer dankie.

Groete
Louis

Re: 30-06 17.5duim loop

Posted: Sat Jun 28, 2025 7:18 pm
by tripodmvr
Die gebruik van die regte koeël het baie min effek. Kyk wat gebeur.