Page 1 of 2

Viper bullets

Posted: Wed Jun 25, 2025 2:24 pm
by Lewies
Weet iemand wat aangaan met Viper bullets. Het bestelling geplaas 16 Julie aanlyn, maar kry geen terugvoer van hulle nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Viper bullets

Posted: Wed Jun 25, 2025 2:51 pm
by Rudi Fischer
Oom Peter is oorlede so maand terug.
Sy Seun John hardloop die besigheid tans.

Ek dink daar was n breakdown op een van die masjiene en net een van sy CNC’s werk op die oomblik.

Het wel gehoor koeels kom darem nog uit die fabriek uit.


Re: Viper bullets

Posted: Wed Jun 25, 2025 2:57 pm
by Lewies
Dankie Rudi vir die inligting.
Ek het net Peter se nommer. Het jy dalk John se nommer?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Viper bullets

Posted: Wed Jun 25, 2025 5:00 pm
by phyllox
Johnathan Sutton (Peter's son) will continue to make and sell Viper Bullets and Shot.
Contact details Johnathan 073 883 4568


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Viper bullets

Posted: Thu Jun 26, 2025 6:35 am
by Lewies
Thanks phyllox


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Viper bullets

Posted: Thu Jun 26, 2025 8:42 am
by James Wilson
Het na Peter se afstwerwe twee bestellings ingesit/ waarvan een n spesiale bestelling is van n produk wat hulle net op versoek maak. Alles het mooi afgeloop. Hoop jy kom reg. Hou ons asb op hoogte. Ek skiet amper al my gewere nou net Viper se produkte, hoop nie daar kom nou n fout nie.

Re: Viper bullets

Posted: Thu Jun 26, 2025 9:18 am
by Lewies
Dankie James. Ek hou julle op hoogte

Re: Viper bullets

Posted: Thu Jun 26, 2025 6:39 pm
by AgroDuck
Baie dankie aan phyllox vir Johnathan se kontak besonderhede.

Het self gewag vir n bestelling - nie eers geweet van Oom Peter se afsterwe nie.

Johnathan het laat weet dat hulle n paar misoeste gehad het met aflewerings, maar dat dit binnekort opgelos sal wees.

Sent from my SM-A546E using Tapatalk


Re: Viper bullets

Posted: Fri Jun 27, 2025 7:33 am
by Lewies
AgroDuck wrote: Thu Jun 26, 2025 6:39 pm Baie dankie aan phyllox vir Johnathan se kontak besonderhede.

Het self gewag vir n bestelling - nie eers geweet van Oom Peter se afsterwe nie.

Johnathan het laat weet dat hulle n paar misoeste gehad het met aflewerings, maar dat dit binnekort opgelos sal wees.

Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Hy het dit vir my ook gesê. Ek hoop om dit voor volgende naweek te kry sodat ek kan reg wees vir die jag. :confused:

Re: Viper bullets

Posted: Tue Jul 01, 2025 10:19 am
by Lewies
@AgroDuck
Het jy al jou punte gekry?

Re: Viper bullets

Posted: Tue Jul 01, 2025 7:59 pm
by AgroDuck
Lewies wrote:@AgroDuck
Het jy al jou punte gekry?
Ek het Maandag met Jonathan gesels. Die besendings sou glo gedurende hierdie week uitgaan.

Hoop van ganse harte dit kom - oupa se 303 like daai punte en sal nie graag die heeeele gesprek van ontwikkeling van voor wil begin nie.

Moet maar byvoeg dat ek eerder by Balistix vir my 6.5x55 punte bestel het Maandag en verwag dit môre al klaar hier in Gramadoelaville

Sent from my SM-A546E using Tapatalk



Re: Viper bullets

Posted: Wed Jul 02, 2025 5:48 pm
by Lewies
Ek het darm ook nou my punte gekry. Iemand het my sel nommer so lelik geskryf dat Pudo die verkeerde nommer gehad het. Gelukkig het Johnathan my gehelp.
Volgende keer bestel ek net lank voor die tyd


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Viper bullets

Posted: Tue Jul 08, 2025 6:23 am
by AgroDuck
Gister was n uitstekende dag vir my 303 Kettie... Na n maand se wag, het ek uiteindelik my punte ook ontvang.
Soos jy sê sal maar volgende keer laaaank voor die tyd bestel (net vir ingeval)

Sent from my SM-A546E using Tapatalk


Re: Viper bullets

Posted: Wed Sep 10, 2025 11:58 am
by 2shot
Ek kry Johnathan nie in die hande nie. Foon lui net. Geen reaksie op eposse of whatsapps nie.
Enige raad?

Re: Viper bullets

Posted: Wed Sep 10, 2025 12:07 pm
by 2shot
Bel, whatsapp,epos en epos vanaf hulle webtuiste. Het die regte nommer ja

Re: Viper bullets

Posted: Wed Sep 10, 2025 12:09 pm
by Lewies
2shot wrote: Wed Sep 10, 2025 11:58 am Ek kry Johnathan nie in die hande nie. Foon lui net. Geen reaksie op eposse of whatsapps nie.
Enige raad?
Het jy 'n bestelling geplaas en betaal?
Dis vir my baie slegte nuus

Re: Viper bullets

Posted: Wed Sep 10, 2025 12:15 pm
by 2shot
Lewies wrote: Wed Sep 10, 2025 12:09 pm
2shot wrote: Wed Sep 10, 2025 11:58 am Ek kry Johnathan nie in die hande nie. Foon lui net. Geen reaksie op eposse of whatsapps nie.
Enige raad?
Het jy 'n bestelling geplaas en betaal?
Dis vir my baie slegte nuus
Ek het ja. Het epos ontvang wat bestelling bevestig. en van daar af niks.

Re: Viper bullets

Posted: Wed Sep 10, 2025 12:47 pm
by Rudi Fischer
Viper is tans in die poses on verkoop te word.

Re: Viper bullets

Posted: Wed Sep 10, 2025 2:54 pm
by 2shot
Rudi Fischer wrote: Wed Sep 10, 2025 12:47 pm Viper is tans in die poses on verkoop te word.
Is produksie gestaak of op ys?

Re: Viper bullets

Posted: Wed Sep 10, 2025 3:16 pm
by Rudi Fischer
2shot wrote:
Rudi Fischer wrote: Wed Sep 10, 2025 12:47 pm Viper is tans in die poses on verkoop te word.
Is produksie gestaak of op ys?
Ek weet nie wat daar aan gaan nie

Re: Viper bullets

Posted: Wed Sep 10, 2025 6:47 pm
by AgroDuck
Rudi Fischer wrote:Viper is tans in die poses on verkoop te word.
Eish!!!
Kan n goeie of slegte ding wees...
Nou moet ek maar wag en kyk wat gebeur - my 303 hou nogal baie van Viper se stompneuse.

Sent from my SM-A546E using Tapatalk


Re: Viper bullets

Posted: Thu Sep 18, 2025 6:15 pm
by AgroDuck
2shot wrote:
Lewies wrote: Wed Sep 10, 2025 12:09 pm
2shot wrote: Wed Sep 10, 2025 11:58 am Ek kry Johnathan nie in die hande nie. Foon lui net. Geen reaksie op eposse of whatsapps nie.
Enige raad?
Het jy 'n bestelling geplaas en betaal?
Dis vir my baie slegte nuus
Ek het ja. Het epos ontvang wat bestelling bevestig. en van daar af niks.
2shot, hoe vorder jou bestelling nou al?

Sent from my SM-A546E using Tapatalk


Re: Viper bullets

Posted: Tue Sep 30, 2025 1:30 pm
by 2shot
Uiteindelik afgelewer :):

Re: Viper bullets

Posted: Tue Sep 30, 2025 1:42 pm
by Lewies
Wow ek is bly jy het darm gekry. Ek twyfel nou of ek weer gaan bestel.
Groete

Re: Viper bullets

Posted: Mon Oct 06, 2025 5:38 pm
by Magnanimous
I wish I had found this forum earlier. I ordered lead shot from them. I called Johnathan after two weeks of not hearing anything. He said he would come back to me I must whatsapp him the order details. I did. I have called twice, whatsapped 6 times. I am getting a double tick, but no answers. I feel like I need to lay a charge of fraud with SAPS and lodge a complaint at the CPA. www.viperbullets.com is 100% ripping off people.

Viper Bullets = Fraud.
Johnathan = Crook.

What a shame...