Page 1 of 1
QL hulp asb. Sako .223 Rem
Posted: Wed Jun 18, 2025 2:48 pm
by Walter
QL hulp asb. Sako .223 Rem
Goeiedag Manne
Enigiemand wat kan help met QL?
Ek sal enige kundige raad waardeer.
Baie dankie
Walter
Lading 1
Geweer: Sako .223 Rem
Koeël: Hornady V-Max 50gr
Doppe: Lapua
Looplengte: 496mm
Waterkapasiteit van gevuurvormde dop: 30.48gr
25.2gr S321 Lot 234. Gem.spoed gemeet oor 3 skote (Magnetospeed) : 3288 vt/s.
Slagdoppe: Federal 205
TPL: 55.8 mm
Maksimum TPL: 57mm
Maksimum TPL volgens magasynkas: 58.25mm
Lading 2
Geweer: Sako .223 Rem
Koeël: Nosler Varmageddon 40gr (#17230)
Doppe: Lapua
Looplengte: 496mm
Waterkapasiteit van gevuurvormde dop: 30.48gr
27.3gr S321 Lot 234. Gem.spoed gemeet oor 3 skote (Magnetospeed): 3602 vt/s.
Slagdoppe: Federal 205
TPL: 56.2 mm
Maksimum TPL: 58.5mm
Maksimum TPL volgens magasynkas: 58.25mm
Lading 3
Geweer: Sako .223 Rem
Koeël: Nosler Ballistic Tip 55gr
Doppe: Lapua
Looplengte: 496mm
Waterkapasiteit van gevuurvormde dop: 30.48gr
25.8gr S321 Lot 234. Gem.spoed gemeet oor 5 skote (Magnetospeed): 3248 vt/s.
Slagdoppe: Federal 205
TPL: 56.2 mm
Maksimum TPL: 58.6mm
Maksimum TPL volgens magasynkas: 58.25mm
Re: QL hulp asb. Sako .223 Rem
Posted: Wed Jun 18, 2025 4:25 pm
by tripodmvr
Walter wrote: Wed Jun 18, 2025 2:48 pm

25.3gr vir 3000vps. Hoe was jou groep gewees?
Slagdoppe: Federal 205
TPL: 55.8 mm
Maksimum TPL: 57mm
Maksimum TPL volgens magasynkas: 58.25mm
Lading 2
Geweer: Sako .223 Rem
Koeël: Nosler Varmageddon 40gr (#17230)
Doppe: Lapua
Looplengte: 496mm
Waterkapasiteit van gevuurvormde dop: 30.48gr
27.3gr S321 Lot 234. Gem.spoed gemeet oor 3 skote (Magnetospeed): 3602 vt/s.
Slagdoppe: Federal 205
TPL: 56.2 mm
Maksimum TPL: 58.5mm
Maksimum TPL volgens magasynkas: 58.25mm
Lading 3
Geweer: Sako .223 Rem
Koeël: Nosler Ballistic Tip 55gr
Doppe: Lapua
Looplengte: 496mm
Waterkapasiteit van gevuurvormde dop: 30.48gr
25.8gr S321 Lot 234. Gem.spoed gemeet oor 5 skote (Magnetospeed): 3248 vt/s.
Slagdoppe: Federal 205
TPL: 56.2 mm
Maksimum TPL: 58.6mm
Maksimum TPL volgens magasynkas: 58.25mm
Re: QL hulp asb. Sako .223 Rem
Posted: Wed Jun 18, 2025 4:30 pm
by Walter
Dankie Oom Marius. Die groepering was goed met die 50gr V-max. Ek sal dit beter gaan toets sonder die Magnetospeed
Re: QL hulp asb. Sako .223 Rem
Posted: Wed Jun 18, 2025 4:55 pm
by tripodmvr
Walter wrote: Wed Jun 18, 2025 2:48 pm
QL hulp asb. Sako .223 Rem
Goeiedag Manne
Enigiemand wat kan help met QL?
Ek sal enige kundige raad waardeer.
Baie dankie
Walter
Lading 1
Geweer: Sako .223 Rem
Koeël: Hornady V-Max 50gr
Doppe: Lapua
Looplengte: 496mm
Waterkapasiteit van gevuurvormde dop: 30.48gr
25.2gr S321 Lot 234. Gem.spoed gemeet oor 3 skote (Magnetospeed) : 3288 vt/s.
Slagdoppe: Federal 205
TPL: 55.8 mm
Maksimum TPL: 57mm
Maksimum TPL volgens magasynkas: 58.25mm
Lading 2
Geweer: Sako .223 Rem
Koeël: Nosler Varmageddon 40gr (#17230)
Doppe: Lapua
Looplengte: 496mm
Waterkapasiteit van gevuurvormde dop: 30.48gr
27.3gr S321 Lot 234. Gem.spoed gemeet oor 3 skote (Magnetospeed): 3602 vt/s.
27,2gr = 3590vps
Slagdoppe: Federal 205
TPL: 56.2 mm
Maksimum TPL: 58.5mm
Maksimum TPL volgens magasynkas: 58.25mm
Lading 3
Geweer: Sako .223 Rem
Koeël: Nosler Ballistic Tip 55gr
Doppe: Lapua
Looplengte: 496mm
Waterkapasiteit van gevuurvormde dop: 30.48gr
25.8gr S321 Lot 234. Gem.spoed gemeet oor 5 skote (Magnetospeed): 3248 vt/s.
25,9gr = 3260vps. Druk by maksimum
Slagdoppe: Federal 205
25gr = 3150vps
TPL: 56.2 mm
Maksimum TPL: 58.6mm
Maksimum TPL volgens magasynkas: 58.25mm
Re: QL hulp asb. Sako .223 Rem
Posted: Wed Jun 18, 2025 5:17 pm
by Walter
Dankie Oom.
Wat is die druk van lading 1 en 2?
Hoe naby aan maksimum druk is lading 3?
Re: QL hulp asb. Sako .223 Rem
Posted: Wed Jun 18, 2025 6:03 pm
by tripodmvr
1 = 57K psi
2 = 56K psi
3 = 62K psi (25.9)
55K psi (25)
Re: QL hulp asb. Sako .223 Rem
Posted: Thu Jun 19, 2025 1:48 pm
by Walter
Baie dankie Oom Marius. Ek sal Lading 3 verlaag na 25gr en die ander ladings verfyn. Ek wil nie met die leeu se snorbaard speel nie.
Re: QL hulp asb. Sako .223 Rem
Posted: Thu Jun 19, 2025 2:36 pm
by tripodmvr
Wyse besluit. Ek skiet 55gr koeëls teen 3250vps uit my 24 duim Howa. Die 100vps kan dalk 1 na 2 duim meer val op 300m beteken, maar jou doppe gaan langer hou. My druk is so by 55K psi en daar kry jy goeie ontbranding wat beter presisie gee.