Page 1 of 1
Sako Picatinny Rail
Posted: Mon Jun 16, 2025 10:35 am
by JarkVark
Goeie more,
Weet iemand of mens 'n rak opsie picatinny rail kry vir die ouer Sako aksies, spesifiek die L461? Of is dit iets wat spesiaal gemaak moet word?
Groete,
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
Re: Sako Picatinny Rail
Posted: Mon Jun 16, 2025 1:41 pm
by Alberts
Volg..
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Sako Picatinny Rail
Posted: Mon Jun 16, 2025 2:15 pm
by sixdays
Arms cc Pretoria
Sent from my SM-S711B using Tapatalk
Re: Sako Picatinny Rail
Posted: Mon Jun 16, 2025 2:50 pm
by Capt. Yoda
Hoor by Geno
Re: Sako Picatinny Rail
Posted: Sat Jun 21, 2025 11:39 am
by JarkVark
Dankie vir die voorstelle. Ek het reggekom by Arms CC
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
Re: Sako Picatinny Rail
Posted: Sat Jun 21, 2025 1:59 pm
by Capt. Yoda
JarkVark wrote: Sat Jun 21, 2025 11:39 am
Dankie vir die voorstelle. Ek het reggekom by Arms CC
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
Sit vir ons n foto op asb, is dit n 1 piece rail?
Re: Sako Picatinny Rail
Posted: Sat Jun 21, 2025 3:02 pm
by JarkVark
Hy kom nog saam die courier, maar dit is 'n 1 stuk rail ja. Daar was 'n 2 stuk opsie ook, maar dit sal nie vir my werk nie.
Ek neem fotos sodra ek kan
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
Re: Sako Picatinny Rail
Posted: Sun Jun 22, 2025 10:29 am
by Capt. Yoda
Dankie en soek nog een of 2 nuwe 2 piece rails sal hulle bq bel