Hi Manne
Ek kan nou nie meer onthou nie. Daar was/is n APP of n ding wat jy gebruik om
die grote van jou 3 skoot groep te meet van n foto wat jy geneem het.
Kan iemand my asb in die regte rigting stuur asb.
Groete
Watse App?
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Watse App?
Ek dink dis Range Buddy waarna jy soek.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1184
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Watse App?
Google sin is Range Buddy
Apple sin is SubMOA
GRT kan dit ook doen, ek het dit net nog nooit self getoets nie.
Apple sin is SubMOA
GRT kan dit ook doen, ek het dit net nog nooit self getoets nie.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Watse App?
Ballistic-x
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Watse App?
Dankie Manne. Het een gekry
