Page 1 of 1
NG Kerk Vosburg Jag pakket
Posted: Thu Jun 05, 2025 8:59 am
by Lamtjop
Re: NG Kerk Vosburg Jag pakket
Posted: Thu Jun 05, 2025 9:06 am
by Lamtjop
Jag pakkette ten bate van NG Kerk Vosburg.
16-19 Julie 2025
12 Springbokke
2 Slagskaap klaar opgesaag en verpak
3 nagte verblyf, geen dag of slagfooie
4 Jagters
Etes ingesluit
R30 000
Indien jy ekstra bokke wil skiet kan met grond eienaar waar jy gaan jag gereël word, die manne het gewoonlik nie n probleem as jagter meer wil skiet nie.
Alle inligting op flyer.
Groete
Re: NG Kerk Vosburg Jag pakket
Posted: Fri Jun 06, 2025 9:44 am
by jooste
Goeie more.
Dit lyk na n lekker pakket. Om dit die moeite werd te maak - ons is van Centurion - moet n mens maar dink aan additionele bokke om te jag.
Kan u asseblief aandui wat die koste per additionele bok behels.
Luister graag by die radio.
Groete
Nico Jooste
Re: NG Kerk Vosburg Jag pakket
Posted: Fri Jun 06, 2025 11:39 am
by Lamtjop
Hallo Nico, ek het navraag gedoen by die oorblywende pakkette se skenkers en sal pryse deurgee sodra hulle my antwoord.
Re: NG Kerk Vosburg Jag pakket
Posted: Fri Jun 06, 2025 1:15 pm
by jooste
Baie dankie. Sien uit na terugvoer.
Groete
Re: NG Kerk Vosburg Jag pakket
Posted: Sat Jun 07, 2025 9:48 am
by Lamtjop
Pryse is R50/kg en R55/kg onderskeidelik dan is dit alles af behalwe die vel.
Re: NG Kerk Vosburg Jag pakket
Posted: Thu Feb 19, 2026 7:30 am
by Lamtjop
Môre almal, jag pakkette weer hierdie jaar beskikbaar. Pakket se inhoud en prys bly dieselfde. Al wat anders is hierdie jaar is dat jagte van 1 Junie 2026 tot 31 Julie 2026 geneem kan word.
Groete Tjops