Jag plek gesoek 17-20 Jul.

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Jag plek gesoek 17-20 Jul.

Post by Eight »

Ek is opsoek na jag plek vir so 4-5 jagters 17-20 Julie. Binne 4 ure se ry van Pretoria.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Jag plek gesoek 17-20 Jul.

Post by vossie1 »

Skakel my ek het n jag pakket gekoop maar gaan dit miskien nie kan maak nie. Die datums is nie presies wat jy soek nie maar een is voor en een is na jou datum 0722034007 die jag is in ellisras
Post Reply