Page 1 of 1
Manne wat met Tikka Varmint .300WSM skiet
Posted: Wed May 21, 2025 1:43 pm
by JacquesSAKO.308
Hi Manne,
Ek vertrou dit gaan goed.
Ek kan ń T3X Varmint nog op ou voorraad prys kry en wil sommer net bietjie hoor van die ander manne wat die spesefieke Tikkas skiet wat is julle opinie?
Wat is julle punt en kruit kombinasies en watse spoed kry julle?
Ek hoor graag.
Groetnis
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Manne wat met Tikka Varmint .300WSM skiet
Posted: Wed May 21, 2025 2:10 pm
by WicusdP
Hi Jacques
Jy sal nie fouteer nie.
My WSM (super varmint) skiet baie mooi met 178gr ELDX (vir jag) en nog mooier met 208 gr ELDM wat ek gebruik vir XSSSA kompetisies.
Op die 208gr punte gebruik ek VV N560 vir 2,750 fps.
Op die 178gr punte gebruik ek S365 vir 2,890 fps.
My WSM het nou 1,500 skote deur…..en skiet maklik nog sub 0.5 MOA groepies.
Groetnis.
Re: Manne wat met Tikka Varmint .300WSM skiet
Posted: Thu May 22, 2025 2:01 pm
by JacquesSAKO.308
Baie dankie Wicus,
Sê my is alles nog standaard op jou geweer en is jou magesyne lank genoeg vir die 208gr ELD?
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Manne wat met Tikka Varmint .300WSM skiet
Posted: Thu May 22, 2025 2:16 pm
by JacquesSAKO.308
WicusdP wrote:Hi Jacques
Jy sal nie fouteer nie.
My WSM (super varmint) skiet baie mooi met 178gr ELDX (vir jag) en nog mooier met 208 gr ELDM wat ek gebruik vir XSSSA kompetisies.
Op die 208gr punte gebruik ek VV N560 vir 2,750 fps.
Op die 178gr punte gebruik ek S365 vir 2,890 fps.
My WSM het nou 1,500 skote deur…..en skiet maklik nog sub 0.5 MOA groepies.
Groetnis.
Baie dankie Wicus,
Is jou geweer nog alles standaard? Kry jy maklik die 208gr ELD in die magesyn?
Ek hoor graag
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Manne wat met Tikka Varmint .300WSM skiet
Posted: Thu May 22, 2025 8:02 pm
by Apie
Standaard Tikka 300 WSM Stainless Varmint
Skiet 165gr Federal Fusion kafee ammo @ 3125fps 35mm @ 200m
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Manne wat met Tikka Varmint .300WSM skiet
Posted: Thu May 22, 2025 8:07 pm
by WicusdP
Nee die 208’s pas nie in standaard magasyn nie.
Maklike upgrade op boltstop en dan Waterman magasyn….of jy kam 300 Win Mag magasyn gebruik.
Weet ook van manne wat standaard WSM magasyn gewysig het….maar ek weet nie presies hoe hulle dit doen nie.
Re: Manne wat met Tikka Varmint .300WSM skiet
Posted: Fri May 23, 2025 11:21 am
by Guillaume
More Mnr'e!
Ek het ook 'n Tikka Varmint 300 WSM op ou voorraad prys aangeskaf, wag net vir die lisensie.
Het enige iemand ervaring met die Barnes LRX punte vir jag uit die kaliber (Bosveld en vlakte)?
Baie dankie
Re: Manne wat met Tikka Varmint .300WSM skiet
Posted: Fri May 23, 2025 7:25 pm
by tripodmvr
Re: Manne wat met Tikka Varmint .300WSM skiet
Posted: Fri May 23, 2025 8:21 pm
by JacquesSAKO.308
Julle is ń slegte invloed. Ek gaan die sneller trek
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Manne wat met Tikka Varmint .300WSM skiet
Posted: Sat May 24, 2025 5:14 am
by Arnold
Laat weet bietjie waar die bargain is
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Re: Manne wat met Tikka Varmint .300WSM skiet
Posted: Sat May 24, 2025 5:15 am
by Nico Harris
Myne het bitter mooi gewerk met 178gr eldm.
Die 208gr het ook mooi geskiet- let die bc sal verlaag wees want dis n 1in11” twist. Die 178gr koeele is die beste opsie.
Re: Manne wat met Tikka Varmint .300WSM skiet
Posted: Sat May 24, 2025 7:36 am
by JacquesSAKO.308
Nico Harris wrote:Myne het bitter mooi gewerk met 178gr eldm.
Die 208gr het ook mooi geskiet- let die bc sal verlaag wees want dis n 1in11” twist. Die 178gr koeele is die beste opsie.
Hi Nico,
Vir interresantheid het jy die BC geverifieer en waarop kom hy uit?
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Manne wat met Tikka Varmint .300WSM skiet
Posted: Mon Jun 23, 2025 9:53 pm
by EngelseJohann
I shoot 208 ELDM at 2750fps with H4350 - and it groups well! I did modify the mag slightly to get it to feed nicely.
I’m also messing around with Barnes 165 ttsx with h4350 going at 3050fps. I’m finding the Barnes are tricky to load and don’t group as easily as the 208’s.
I would trust Oom Nico Harris on the 300wsm topic
Re: Manne wat met Tikka Varmint .300WSM skiet
Posted: Sun Apr 26, 2026 6:48 pm
by JacquesSAKO.308
EngelseJohann wrote:I shoot 208 ELDM at 2750fps with H4350 - and it groups well! I did modify the mag slightly to get it to feed nicely.
I’m also messing around with Barnes 165 ttsx with h4350 going at 3050fps. I’m finding the Barnes are tricky to load and don’t group as easily as the 208’s.
I would trust Oom Nico Harris on the 300wsm topic
Hi Johan,
What Length do you load the 208's at?
Sent from my SM-S938B using Tapatalk