N565 Herlaaidata 300 Win Mag
Posted: Tue May 20, 2025 4:47 pm
Dag almal, ek vra hulp by die slim mense.
Ek kon onlangs my kwota N565 aankoop vir my 300WM en my handelaar hou vir my nog 'n paar blikke. Ek wil 212gr Hornady ELD-X koeels laai met die N565 maar ek kry nie regtig begin en maks ladings nie.
Ek sou H1000 of Retumbo verkies, maar ek kon N565 nou kry.
Kan iemand my asb. dalk help met begin en maks ladings, ek kry nie data vir die 212gr koeels op die Vihtavuori website nie.
Baie dankie