Page 1 of 1

QL help met 300PRC lading asb

Posted: Fri May 16, 2025 5:24 pm
by finch
Kan iemand asb vir my n quickload berekening doen op my 300PRC

Data
Koeel : 208gn Hornady eld-m
Norma dop vol H2O : 97.20gn
Dop lengte: 65.2mm
Primer : White river LR Magnum primer
Howa Loop lengte is 26" - 660mm
TPL : 93.2mm
Crony op 5m met n knaldemper

1) VihtaVuori N570 : 76,5gn
Gem Spoed 2600 fps - ES 11

2) VihtaVuori N570 : 79,0gn
Gem Spoed 2716 fps - ES 15

3) VihtaVuori N570 : 80,0gn
Gem Spoed 2787 fps - ES 11

Het ek iets gemis? Behalwe byvoorbaat dank...

Re: QL help met 300PRC lading asb

Posted: Fri May 16, 2025 5:49 pm
by tripodmvr
Ek het die 80gr lading vir kalibrasie gebruik. Die nuwe ladings wat bereken is kan dalk hoër spoed gee omdat druk die spoed kan aanwakker.

Node 6 : 82,3gr vir 2875vps op die chrony 5m weg.
Node 5 : 85,6gr vir 3000vps op chrony. Druk bereken as 59K psi (Maks 65K). Beweeg stadig op vanaf 85gr.

Re: QL help met 300PRC lading asb

Posted: Sat May 17, 2025 11:29 pm
by finch
Dankie oom driepoot