Page 1 of 1

Sierra Matchking 30 Cal 135gr koeëls - Verkoop

Posted: Wed May 14, 2025 1:42 pm
by Induna
Hi manne,

ek het 3 vol boksies (100 elk) en een boksie met 42 koeëls beskikbaar. Sierra Matchking 135gr 30 Cal HPBT.

Prys: R800 per boks van 100, R320 vir boks van 42. (excl courier)

OF

R2500 (excl courier) vir die lot.

DM my gerus of whatsapp my op 08drie 88een 70twee5.

Groetnis

Jacques

Re: Sierra Matchking 30 Cal 135gr koeëls

Posted: Sat Jan 10, 2026 10:38 am
by Induna
bump

Re: Sierra Matchking 30 Cal 135gr koeëls

Posted: Mon Jan 12, 2026 4:56 pm
by Induna
Stootjie