Page 1 of 1
V3 autotrickler
Posted: Sun May 04, 2025 7:38 pm
by Sakkie Rust
Naand Forum
Ek het n FZ 120i skaal met die autotrickler, ek is opsoek na die kabel wat die autotrickler met die skaal verbind , kan mens so kabel Los koop ?
Groete
Re: V3 autotrickler
Posted: Sun May 04, 2025 7:44 pm
by Apie
Probeer Multech
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: V3 autotrickler
Posted: Mon May 05, 2025 7:15 am
by Geno
Sakkie, ek Whatsapp jou.
Ek kan by die agente hoor vir jou vir so 'n kabel.
Re: V3 autotrickler
Posted: Mon May 05, 2025 7:48 am
by Sakkie Rust
More Geno
Baie dankie ek waardeer!
Re: V3 autotrickler
Posted: Mon May 05, 2025 7:49 am
by Apie
Koop klaar 2
Geheim is om hom elke keer uit die tricker uit te plug sodat die pieperig kabel nie te veel flex nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: V3 autotrickler
Posted: Mon May 05, 2025 8:06 am
by Sakkie Rust
Apie
Dit is nou presies wat gebeur het , neem aan elke keer wat ek die kruit uitgooi na gebruik het daardie kabel reflex, Sal van nou af maar uitplug .