Is hier iemand in Hazyview?
Wil iets koop by iemand daar, wil net weet of die mens bestaan?
Dankie
Iemand in Hazyview?
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Iemand in Hazyview?
Wees versigtig. 'n Knaap kampstig van Hazyview het 'n oom wat saam ons skiet verneuk met 'n Nightforce teleskoop laas week.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Iemand in Hazyview?
Dankie, nie meer nodig nie.
