Page 1 of 1

StaBALL Winchester powder files

Posted: Mon Apr 28, 2025 6:35 pm
by Hansieslim
Kan iemand my asb help met die Quickload lĂȘers vir die Winchester StaBALL poeiers?

Re: StaBALL Winchester powder files

Posted: Mon Apr 28, 2025 6:48 pm
by tripodmvr
Enigste een wat ek het.

"Winchester 6,5 StaBall *T*C ","3600","1.2120","1.620","0.5400","0.2386","0.620","1.7381","0.990","","","","","","","","","","","","21FEB20"

Re: StaBALL Winchester powder files

Posted: Tue Apr 29, 2025 8:58 pm
by Hansieslim
Dankie Oom Tripod.
Dit is toevallig die een wat ek ek nodig het om n maat te kan help.