Page 1 of 1
7x57Mauser - Koeëls
Posted: Sun Apr 27, 2025 6:49 pm
by HeinM
Naand vrinne!
Ek help 'n vriend hier in Tulbagh met patrone vir sy 7X57. Indien daar iemand is wat ou doppe het of koeëls wat lê en stof opgaar, laat weet my asb...
Ek sal natuurlik markverwante prys betaal. Die vriend is nie 'n gereelde skieter nie, maar die bobbejane neem sy plasie oor...
Hein Mostert - WA asb... 0833249683
Mooi aand daar!
Re: 7x57Mauser - Koeëls
Posted: Fri Jun 20, 2025 11:52 pm
by Lategan1
Jy reggekom?
Beste.
Re: 7x57Mauser - Koeëls
Posted: Sat Jun 21, 2025 10:28 am
by HeinM
Mornings
Yes. Ek het by 2 manne hier gekoop en Gaafsters het ook aangebied. Die pel van my is eers sorted... Ons kyk wel vir 130gr / 140gr pitte...
Laat weet as jy het...
Mooi dag daar!
Re: 7x57Mauser - Koeëls
Posted: Sat Jun 21, 2025 1:25 pm
by Rudi Fischer
HeinM wrote:Mornings
Yes. Ek het by 2 manne hier gekoop en Gaafsters het ook aangebied. Die pel van my is eers sorted... Ons kyk wel vir 130gr / 140gr pitte...
Laat weet as jy het...
Mooi dag daar!
Daar is altyd die SBC .284 140gr

Re: 7x57Mauser - Koeëls
Posted: Sat Jun 21, 2025 5:51 pm
by HunterB
Ek het 140gr Nosler Ballistic tips wat nie meer gaan werk nie. Het na swaarder punt toe gegaan
Re: 7x57Mauser - Koeëls
Posted: Sat Jun 21, 2025 7:24 pm
by Lategan1
HeinM wrote: Sat Jun 21, 2025 10:28 am
Mornings
Yes. Ek het by 2 manne hier gekoop en Gaafsters het ook aangebied. Die pel van my is eers sorted... Ons kyk wel vir 130gr / 140gr pitte...
Laat weet as jy het...
Mooi dag daar!
.
“Ek het 140gr Nosler Ballistic tips wat nie meer gaan werk nie. Het na swaarder punt toe gegaan”
Re: 7x57Mauser - Koeëls
Posted: Sun Jun 22, 2025 8:22 am
by HeinM
Lategan1 wrote: Sat Jun 21, 2025 7:24 pm
HeinM wrote: Sat Jun 21, 2025 10:28 am
Mornings
Yes. Ek het by 2 manne hier gekoop en Gaafsters het ook aangebied. Die pel van my is eers sorted... Ons kyk wel vir 130gr / 140gr pitte...
Laat weet as jy het...
Mooi dag daar!
.
“Ek het 140gr Nosler Ballistic tips wat nie meer gaan werk nie. Het na swaarder punt toe gegaan”
Thanx
Gooi daar 'n WA dan kan ons gesels... My nr. is hierbo.
Groetnis!