Page 1 of 1
Huntex 2025 - G&G Varminting
Posted: Mon Apr 14, 2025 12:06 pm
by Geno
Daarsy manne, wie sien ons by Huntex die jaar?
Kom maak gerus 'n draai by ons, in Saal5, stalletjie 523
Die skou is weer 4 dae die jaar, vanaf Vrydag 25 April, tot Maandag 28 April.
Ek gaan soos ons opbou skou toe, 'n paar specials hier plaas.
Re: Huntex 2025 - G&G Varminting
Posted: Mon Apr 14, 2025 12:07 pm
by Geno
Op ATN se Mars5 LRF Thermal teleskope het ons 'n special aan wat skrik vir niks!
Kontak my gerus vir info, pryse ens.

Re: Huntex 2025 - G&G Varminting
Posted: Mon Apr 14, 2025 12:50 pm
by heywillie
Geno wrote: Mon Apr 14, 2025 12:06 pm
Daarsy manne, wie sien ons by Huntex die jaar?
Kom maak gerus 'n draai by ons, in Saal5, stalletjie 523
Die skou is weer 4 dae die jaar, vanaf Vrydag 25 April, tot Maandag 28 April.
Ek gaan soos ons opbou skou toe, 'n paar specials hier plaas.
Gaan beslis 'n draai kom maak
Re: Huntex 2025 - G&G Varminting
Posted: Tue Apr 15, 2025 7:06 am
by Geno
Die manne van Triggercam gaan weereens by ons stalletjie wees. Kom maak gerus 'n draai om die baie gewilde kamera te sien, en sommer een aan te skaf met die jagseisoen wat om die draai is.

Re: Huntex 2025 - G&G Varminting
Posted: Wed Apr 16, 2025 8:58 am
by Geno
Soos altyd, gaan die Lapua muur by ons potblou en vol voorraad wees! Kom kyk gerus wat ons op aanbieding het, en wees verseker dat ons pryse baie aanloklik sal wees!

Re: Huntex 2025 - G&G Varminting
Posted: Tue Apr 29, 2025 7:30 am
by heywillie
Welgedaan met julle Huntex stalletjie Geno ! Dit was netjies gedoen en ek het lekker by julle gekuier !
Re: Huntex 2025 - G&G Varminting
Posted: Wed Apr 30, 2025 11:45 am
by Geno
Dankie Willem! Lekker om jou te sien!