22-250 Howa hulp asb

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Baas Piet
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Thu Jul 28, 2016 9:55 pm

22-250 Howa hulp asb

Post by Baas Piet »

Goeie more

As julle kas kry sal julle asb vir my kyk na n lading

Kaliber 22-250 Howa BB
Koeel V-Max
Koeel gewig 53 gr
Maak Dop PMP
H2o dop 42.6gr
Slagdop whight river LRP
TPL 62.2mm
Magasyn kas Lengte ----------
Loop Lengte 610mm
Kruit S335 -0.8% dev
Lading 1 Spoed 3857
Lading2 Spoed 3829
Lading3 Spoed 3762

Chronograaf 1m van loop se punt

Baie dankie
Karoo groete
Peter
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 22-250 Howa hulp asb

Post by tripodmvr »

Wat is die grootte van die 3 ladings?

Met die chrony so naby aan die loop kan jy die gasse se spoed ook dalk meet. Sit hom op 5m.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 22-250 Howa hulp asb

Post by tripodmvr »

Indien dit wel die spoed is wat jy gekry het is dit baie meer as dit wat Somchem uit 'n 24 duim loop gekry het.

https://www.somchemreload.com/search?c=8&f=28
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Baas Piet
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Thu Jul 28, 2016 9:55 pm

Re: 22-250 Howa hulp asb

Post by Baas Piet »

lading was 34 gr
sal chronie skuif en nog 3 skiet

Dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 22-250 Howa hulp asb

Post by tripodmvr »

Selfs die laagste spoed van 3762vps dui op druk meer as die maksimum van 65K psi. Die naaste volle node 3 is naby aan 3470vps en 30,7gr behoort jou daar te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Baas Piet
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Thu Jul 28, 2016 9:55 pm

Re: 22-250 Howa hulp asb

Post by Baas Piet »

Middag oom
Ek het nou weer 2 skote geskiet
chrony 5m

Ek het TPL verleng na 63.2mm
teen lands is 65.3mm

lading steeds 34gr 335

spoed 3702 en 3732

Ek sien nie druk tekens nie.
Slot maak maklik oop en slagdoppies is nog nie te plat nie.

Maar spoed ook bietjie hoog vir my.

Dankie vir oom se moeite

groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 22-250 Howa hulp asb

Post by tripodmvr »

Die nuwe inligting dui op 31,1gr vir spoed van 3465vps op die chrony 5m weg.

Dankie oom
Post Reply