300gr Swift te ruil vir 270gr Swift, 375 kal.
Posted: Tue Apr 08, 2025 10:33 am
Jis manne, ek het 47 x 300 greiners wat ek graag sal ruil vir 270gr, Swift A frame.
Jammer, nie te koop.
Mooi dag.
084 ses een drie 7547.
Jammer, nie te koop.
Mooi dag.
084 ses een drie 7547.