22-250
Posted: Sat Apr 05, 2025 5:27 pm
Dagse,
As iemand vir my kan loer op Quickload asb. Hy skiet redelik mooi op 200m. Wil net seker maak ek reg met druk ens en of al die kruit verbrand is.
22-250 std
603mm loop
75bergers vld target
N550
34.6 3144,3152,3180 en 3170 gem van 3161fps
34.8 3183/3167/3186 en 3176 gem van 3178fps
Max tpl 2.626”
Gelaaide tpl 2.614”
Spoed met fx gemeet
Dop vol 45.48
Baie dankie en laatnweet gerus as nog iets kort.
Mooiloop A