S 355
Posted: Fri Apr 04, 2025 10:18 am
More Almal,
Ek is op soek na wors in n hondehok. Weet enige iemand waar ek S 355 in die hande kan kry? Of is daar dalk iemand wat het, wat dit nie meer gebruik nie.
Kontak my op 0712859077.
Ek sal dit baie waardeer
Groetnis
Bennie Bester.