Page 1 of 1

Karani Outdoor and Tactical

Posted: Thu Apr 03, 2025 10:02 pm
by Philip J
Goeie naand almal

Karani Outdoor and Tactical

Het iemand ondervinding met bg?
Webtuiste wys hulle is in Hartbeepoort en die telefoon nommer werk.
Ek het vanmiddag met iemand daar gepraat en dit klink "legit", maar ek sal tog van iemand op die forum bevestiging wou hĂȘ voordat ek aanlyn koop.

Re: Karani Outdoor and Tactical

Posted: Fri Apr 04, 2025 5:17 am
by Geno
Toe ek voor 2017 nog in Brits gebly het was ek gereeld in hul winkel by Buffelspoort/Marikana. Ek glo hul sal nog in besigheid wees.

Re: Karani Outdoor and Tactical

Posted: Fri Apr 04, 2025 12:36 pm
by Philip J
Dankie Geno.