Page 1 of 1

Marlin x7 kolf gesoek

Posted: Thu Apr 03, 2025 1:45 pm
by Jackalsniper
Middag manne. Ek en n vriend is opsoek na n kolf vir sy
Marlin x7 223 standard loop. Verkieslik boyds of dalk
houtkolf om sy plastiek kolf mee te vervang.
Groete

Re: Marlin x7 kolf gesoek

Posted: Thu Apr 03, 2025 8:36 pm
by Jackalsniper
Weet iemand dalk wie in SA voorraad sal dra? Of dalk n goeie tweedehandse kan ook werk.

Re: Marlin x7 kolf gesoek

Posted: Sun Apr 06, 2025 7:52 am
by Rudiejacobs
Daai is skaars soos hoender tande.

Beste sal wees om dalk iemand soos Skaap boer hot kolwe te nader, vir n custom kolf.

Ek verstaan Eagle barrels maak ook kolwe, dalk kan hulle jou help.


Sent from my SM-N981B using Tapatalk