Page 1 of 1

Ruger M77 MKII Aksie

Posted: Tue Mar 25, 2025 9:35 pm
by Ockert1992
Goeie dag almal,

Hoop dit gaan goed.

Soos bo genoem is ek opsoek na 'n Ruger M77 aksie of 'n geweer wat se loop klaar is.

Ek sal enige iets oorweeg, maar as dit 'n 308/243 kaliber is met Laminate kolf sal dit voorkeur kry.

Groete
Ockert