Page 1 of 1
Beretta Mod 84 Slagpen gebreek
Posted: Fri Mar 14, 2025 8:20 pm
by Louis Kriel
My Beretta 9mmK se slagpen het vandag gebreek na 47 jaar. Weet enige iemand waar ek hom kan laat regmaak of n nuwe slagpen in die hande kan kry. Enige hulp sal grootliks waardeer word. Ek is in die Paarl. Moes onlangs ook die sneller "return spring" vervang.
Re: Beretta Mod 84 Slagpen gebreek
Posted: Tue Mar 18, 2025 9:29 am
by Louis Kriel
Kort antwoord is daar is nie slagpenne vir die gun nie. Maar n goeie wapensmid kan een maak.
Re: Beretta Mod 84 Slagpen gebreek
Posted: Sat May 10, 2025 7:48 am
by Louis Kriel
Gister my pistool teruggekry en dadelik 60 skote deur hom gesit foutloos. Ek kan regtig vir Jonker & Seuns aanbeveel vir enige pensmid werk.