Instap kluis spesifikasies?
Posted: Sun Feb 23, 2025 6:35 pm
Hi Manne,
Ek vertrou dit gaan goed?
Ek sukkel nogals om die ware spesifikasies van ń instap kluis in SA te kry.
Het iemand dalk die spesifikasies?
Muur dikte?
Moet die mure volle concrete wees?
Reinforcement bars in die mure?
Ek sal waardeer as iemand kan help?
Groete
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Ek vertrou dit gaan goed?
Ek sukkel nogals om die ware spesifikasies van ń instap kluis in SA te kry.
Het iemand dalk die spesifikasies?
Muur dikte?
Moet die mure volle concrete wees?
Reinforcement bars in die mure?
Ek sal waardeer as iemand kan help?
Groete
Sent from my SM-S901E using Tapatalk