Yes manne
Ek wil graag hoor, ek wil ook graag van daardie fibre optic anti cant level op my ocular sit, maar ek weet nie waar om die goed op te spoor nie.
Sien daar is 2 opsies.
Een met mdt se level en dan een met die nuwe SG pulse level.
Foto is SG pulse met fibre optic
Hoor graag
Mooi loop
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Fibre optic levels
-
LouisC
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Fibre optic levels
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

