Page 1 of 1

Tikka T3X varmint kolf voorgreep

Posted: Sun Feb 16, 2025 7:53 pm
by JacquesSAKO.308
Hi Manne,

Ek vertrou dit gaan goed? Weet iemand dalk waar kan ek so ń voorgreep kry of het iemand dalk een wat hulle sal verkoop?

Groete
Screenshot_20250216_195144_Chrome.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Tikka T3X varmint kolf voorgreep

Posted: Sun Feb 16, 2025 8:25 pm
by Martiens Bekker
Ek dink dit sal goedkoper wees om 'n kompleet kolf te soek. Tikka se onderdele is belaglik duur nuut. Daar lê baie sulke kolwe rond.

Re: Tikka T3X varmint kolf voorgreep

Posted: Sun Feb 16, 2025 11:27 pm
by Geno
Ek kan dit verskaf in swart, grys, groen, bruin en oranje.
Pryse verskil volgens kleur, so whatsapp my dan gesels ons. 0825354100