Page 1 of 1

Gesoek/wanted: Tikka sneller veer / trigger spring

Posted: Wed Feb 12, 2025 10:00 am
by JF123
Soos per titel, ek is opsoek na 'n standaard sneller veer vir 'n Tikka sneller. Die is gerig aan diegene wat hulle Tikka sneller veer verander het met die ligter veer. Ek sal die swaarder veer van jou hande af neem.

Looking for a standard Tikka trigger spring. This is aimed at those that have replaced the standard trigger spring with a lighter one. I'll take the standard off your hands.

Re: Gesoek/wanted: Tikka sneller veer / trigger spring

Posted: Fri Feb 14, 2025 5:34 am
by 6.5/284Norma
Ek het een

Re: Gesoek/wanted: Tikka sneller veer / trigger spring

Posted: Sun Feb 16, 2025 11:23 pm
by JF123
Kan jy asseblief vir my kontak via PM of die nommer in die privaat boodskap wat ek gestuur het asseblief

Re: Gesoek/wanted: Tikka sneller veer / trigger spring

Posted: Wed Feb 19, 2025 4:22 am
by 6.5/284Norma
JF123 wrote: Sun Feb 16, 2025 11:23 pm Kan jy asseblief vir my kontak via PM of die nommer in die privaat boodskap wat ek gestuur het asseblief
Ek het nie privaat booskap gekry nie.